Beskikbare Vakatures
Stel jy belang in ‘n loopbaan by Kleinhoewe Kleuterskool?
GEKWALIFISEERDE VROEËKINDERONTWIKKELINGSONDERWYSERES
Sluitingsdatum:
29/07/2026
Kleinhoewe Kleuterskool in Rustenburg is op soek na ‘n gekwalifiseerde vroeëkinderontwikkelingsonderwyseres. Indien jy aan die vereistes voldoen en vernuwend oor onderwys dink, is dit nou jou geleentheid om deel van ons dinamiese span te word.
Geen oop poste op hierdie oomblik. Loer gerus na beskikbare poste by Die MOS Inisiatief.
Sien poste
stuur ‘n boodskap
